Melierax canorus Pale Chanting Goshawk Bleeksingvalk
Lephalale, Feb 2020
Swerwer. Kom eerder voor in semi-woestyngebiede. Broei nie geredelik in die savanne-doringveld wat die Waterberge omring nie. Die enkele waarnemings van hierdie voël in die westelike gebiede is waarskynlik uitgeworpe of avontuurlustige voëls.